JOIN OUR MAILING LIST

Search    

Geakrediteerde DStv Tegnikus in Pta-Oos:  Skakel Sarel 072 523 5935.  Ek doen die werk myself.

Ons doen installasies, verkope, herstel, probleem oplossing, tegniese advise, toetsing van dekodeerders, CCTV kameras, network kabels ens.

Ons is Spesialiste in DStv, Tuisteater en klankstelsel installasies.

Ons doen installasies van:  Explora, HD PVR, DStv Extra view, herinstallasies, verskuiwings, Tuisteater en klankstelsels, sein opsporing, DStv skottel instelling, LNB fout opsporing, LED / LCD/ Plasma, Curved UHD TV / platskerm / projektor installering en montering van TV’s. Ons doen ook verkope van TV arms, klankstelsels, luidsprekers, rakke ens.

Goedgekeur deur meeste groot handelaars.

Professionele diens en die beste produkte gewaarborg.

Ek doen die werk myself en ons werk is altyd van die hoogste kwaliteit en baie netjies.

Kontak Sarel, 072 523 5935. 

Gelee in Pretoria-Oos, maar ons diens alle omliggende areas.

Ons diens huise, woonstelle, gastehuise, restaurante, winkels, winkelsentrums, estates, besighede ens.

Besoek ons ‘facebook’ bladsy en hou van ons, skakel my gerus met enige navrae!

Back Back to top